Blog

Franskraal Rolbalklub: Nuwe Bestuur Aangewys

Franskraal Rolbalklub: Nuwe Bestuur Aangewys

Gans-Berg Nuus / News

Franskraal Rolbalklub: Nuwe Bestuur Aangewys

Franskraal Rolbalklub het tydens ‘n onlangse Algemene Jaarvergadering ‘n nuwe Bestuur vir die klub gekies. Die welbekende Kokkie de Kok, voormalige President vir die afgelope 2 jaar, het besluit dit is tyd om te rus. “Poppie, my eggenote, is baie bekommerd - ek gaan nou meer by die huis wees!” Kokkie is sowat 8 jaar ‘n klublid en was ook vir 3 jaar die Klubbestuurder. “Ek wens die nuwe bestuurslede alle sterkte toe met ‘n moeilike en uitdagende taak wat op hulle wag, maar is vol vertroue dat hulle suksesvol sak wees,” het Kokkie gesê.

Die klub het vanjaar ‘n dame as die nuwe President aangewys - Lani Swart, wat ‘n knap rolbalspeler is. As Klubbestuurder is Michael Vermeulen gekies, met Johan Wiese as Sekretaris, Harry de Jager as Tesourier en Altus le Roux as Klubkaptein. Die redaksie van Gans-Berg Nuus wens die nuwe Bestuur sterkte toe en vertrou dat die goeie onderlinge verhouding met Gansbaai se gemeenskapskoerant behoue sal bly.

Hardus Botha

Franskraal Rolbalklub: Nuwe Bestuur Aangewys

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026

Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026

Catch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.

Gans-Berg News - 20 March 2026

Gans-Berg News - 20 March 2026

This week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...

Gans-Berg News - 13 March 2026 (Summary)

Gans-Berg News - 13 March 2026 (Summary)

This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...

Gans-Berg Nuus (6 March 2026)

Gans-Berg Nuus (6 March 2026)

This week’s edition covers several important local and international stories. 

Gans-Berg News | 27 February 2026

Gans-Berg News | 27 February 2026

This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.

Gans-Berg News | 20 February 2026

Gans-Berg News | 20 February 2026

Here’s what’s making headlines in our latest edition!