Gans-Berg Nuus / News | 4 September 2026
Stay up to date with the latest news, stories and happenings from Gansbaai and the surrounding Overberg area.
Franskraal Rolbalklub het tydens ‘n onlangse Algemene Jaarvergadering ‘n nuwe Bestuur vir die klub gekies. Die welbekende Kokkie de Kok, voormalige President vir die afgelope 2 jaar, het besluit dit is tyd om te rus. “Poppie, my eggenote, is baie bekommerd - ek gaan nou meer by die huis wees!” Kokkie is sowat 8 jaar ‘n klublid en was ook vir 3 jaar die Klubbestuurder. “Ek wens die nuwe bestuurslede alle sterkte toe met ‘n moeilike en uitdagende taak wat op hulle wag, maar is vol vertroue dat hulle suksesvol sak wees,” het Kokkie gesê.
Die klub het vanjaar ‘n dame as die nuwe President aangewys - Lani Swart, wat ‘n knap rolbalspeler is. As Klubbestuurder is Michael Vermeulen gekies, met Johan Wiese as Sekretaris, Harry de Jager as Tesourier en Altus le Roux as Klubkaptein. Die redaksie van Gans-Berg Nuus wens die nuwe Bestuur sterkte toe en vertrou dat die goeie onderlinge verhouding met Gansbaai se gemeenskapskoerant behoue sal bly.
Hardus Botha
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreStay up to date with the latest news, stories and happenings from Gansbaai and the surrounding Overberg area.
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is here!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out!
The latest edition of Gans-Berg News is out now!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out now!