Gans-Berg News - 13 March 2026 (Summary)
This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...

Gereelde sprake van mynbedrywighede by Napier, asook aansoeke wat ingedien is, laat gemoedere hoog opvlam. Volgens inligting beskikbaar op Dr Google, veroorsaak die situasie groot kommer onder grondeienaars, die boere-gemeenskappe en inwoners wat glo die streek se reeds krities-bedreigde renosterveld, plaaslike toerisme en boerderye sal in die slag bly. Dan is daar ook die Nuwejaars Wetlands Special Management Area (NWSMA) se kommer oor die ekologiese belangrikheid van die gebied.
Die Napier Boerdery Organisasie, gesteun deur die Overberg Renostervled Bewarings Trust, opponeer die myn-aansoeke uit kommer vir langtermyn gevolge van enige vorm van mynbedrywighede.
Hou die Gans-Berg Nuus dop vir toekomstige beriggewing in hierdie verband - onderhoude met direkte rolspelers word beplan.
Hardus Botha
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreThis week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...
This week’s edition covers several important local and international stories.
This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.
Here’s what’s making headlines in our latest edition!
Exciting progress is being made on the new Overstrand Medical Centre, with construction expected to be completed by the end of April...
Feature on the deep link between wetlands and people in the Nuwejaars Wetlands...