Blog

Fotoboek uit Vyftigerjare - Hoërskool Hermanus

Fotoboek uit Vyftigerjare - Hoërskool Hermanus

Gans-Berg Nuus / News

Fotoboek uit Vyftigerjare - Hoërskool Hermanus

Die fotoboek/album oor Hoërskool Hermanus se geskiedenis tussen die jare 1855 en 1955, word as ‘n merkwaardige mylpaal in Hermanus se geskiedenis beskou. Drie oudskoliere (uit die vyftigerjare!) het die besonderse boek saamgestel.

Hulle is Michael Clark, Dienkie Marais en Jack van Dyk. Hulle het reeds ‘n kopie van die boek aan die skool oorhandig. Michael en Jack is twee oudskoliere wat deur die jare diep spore in Hoërskool Hermanus en die gemeenskap getrap het - hulle is steeds aktief by die skool- en dorpbedrywighede betrokke. Die boek is by die Ou Hawe Museum vir belangstellendes beskikbaar.

Hardus Botha

Fotoboek uit Vyftigerjare - Hoërskool Hermanus

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Geliefde Bettie Booysen Se 50ste Verjaarsdag

Geliefde Bettie Booysen Se 50ste Verjaarsdag

Die gaste het op Vrydag, 30 Augustus 2024 in die mooi versierde saal van Silwerjare Dienssentrum aangesit.

Drie SAPD-Offisiere Tree Af Op Dieselfde Dag

Drie SAPD-Offisiere Tree Af Op Dieselfde Dag

Drie van Gansbaai SAPD se offisiere het op 31 Julie 2024 hul laaste werksdag by die polisiestasie gewerk.

Award-Winning Artist’s Displays at Chelsea Flowers

Award-Winning Artist’s Displays at Chelsea ...

Award-winning botanical artist, Daleen Roodt’s artworks will be displayed at ‘Chelsea Flowers in Stanford’.

Die Gevare en Avonture van Diepseeduik

Die Gevare en Avonture van Diepseeduik

Vir die leek is duik om te scuba-duik om mooi visspesies te bewonder of om vis te skiet...

Agri Wes-Kaap Jaarkongres 2024

Agri Wes-Kaap Jaarkongres 2024

Agri Wes-Kaap (AWK) het op 14-15 Augustus 2024 hul jaarlikse kongres te Goudini Spa in Rawsonville gehou.

UN Biodiversity Conference 2024

UN Biodiversity Conference 2024

The 16th meeting of the Conference of the Parties (COP) to the Convention on Biological Diversity (CBD) will convene from 21 October to 1 November 2024.