New Edition of Gans-Berg Nuus / News - 7 Augu...
The latest edition of Gans-Berg News is out now!
Die fotoboek/album oor Hoërskool Hermanus se geskiedenis tussen die jare 1855 en 1955, word as ‘n merkwaardige mylpaal in Hermanus se geskiedenis beskou. Drie oudskoliere (uit die vyftigerjare!) het die besonderse boek saamgestel.
Hulle is Michael Clark, Dienkie Marais en Jack van Dyk. Hulle het reeds ‘n kopie van die boek aan die skool oorhandig. Michael en Jack is twee oudskoliere wat deur die jare diep spore in Hoërskool Hermanus en die gemeenskap getrap het - hulle is steeds aktief by die skool- en dorpbedrywighede betrokke. Die boek is by die Ou Hawe Museum vir belangstellendes beskikbaar.
Hardus Botha
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreThe latest edition of Gans-Berg News is out now!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out now!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is now available.
This week's edition of Gans-Berg News celebrates the people, businesses and community spirit...
The latest Gans-Berg Nuus / News is here!