Blog

Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar

Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar

Gans-Berg Nuus / News

Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar

-Ian Cunningham-

Ian Cunningham (37), ‘n boer van Elgin en Villiersdorp, is tydens ‘n gala-geleentheid in Durbanville as die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar aangewys.

Ian boer met sagtevrugte en wyndruiwe op Elgin en Villiersdorp. Hy sê hy werk aan ‘n nalatenskap wat sinoniem is met innovasie en kwaliteit - dit is waar elke lid van sy span hulle volle potensiaal kan bereik. “Die oordra van vaardighede en kennis is ook deel van die boustene van my boerdery,” het Ian gesê.

Jannie Strydom, Uitvoerende Hoof van Agri Wes-Kaap, sê hoewel vanjaar se deelnemers almal sterk kandidate was, het Ian aan die kompetisie se streng kriteria voldoen. Ian sal die Wes-Kaap verteenwoordig wanneer die nasionale wenner van die Toyota SA/Agri SA Jongboer van die Jaar kompetisie aangewys gaan word.

 
Hardus Botha
Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026

Gans-Berg Nuus / News - 27 March 2026

Catch up on the latest local updates, community news, and important happenings in Gansbaai and surrounding areas.

Gans-Berg News - 20 March 2026

Gans-Berg News - 20 March 2026

This week’s Gans-Berg News shares a vibrant snapshot of the Gansbaai community...

Gans-Berg News - 13 March 2026 (Summary)

Gans-Berg News - 13 March 2026 (Summary)

This week’s edition of Gans-Berg News features several community stories...

Gans-Berg Nuus (6 March 2026)

Gans-Berg Nuus (6 March 2026)

This week’s edition covers several important local and international stories. 

Gans-Berg News | 27 February 2026

Gans-Berg News | 27 February 2026

This edition highlights local heritage, achievements, and community spirit.

Gans-Berg News | 20 February 2026

Gans-Berg News | 20 February 2026

Here’s what’s making headlines in our latest edition!