Gans-Berg Nuus / News - 11 September 2026
This week’s issue brings you local stories from across the community, including Laerskool Gansbaai’s 120th anniversary celebrations...
Ian Cunningham (37), ‘n boer van Elgin en Villiersdorp, is tydens ‘n gala-geleentheid in Durbanville as die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar aangewys.
Ian boer met sagtevrugte en wyndruiwe op Elgin en Villiersdorp. Hy sê hy werk aan ‘n nalatenskap wat sinoniem is met innovasie en kwaliteit - dit is waar elke lid van sy span hulle volle potensiaal kan bereik. “Die oordra van vaardighede en kennis is ook deel van die boustene van my boerdery,” het Ian gesê.
Jannie Strydom, Uitvoerende Hoof van Agri Wes-Kaap, sê hoewel vanjaar se deelnemers almal sterk kandidate was, het Ian aan die kompetisie se streng kriteria voldoen. Ian sal die Wes-Kaap verteenwoordig wanneer die nasionale wenner van die Toyota SA/Agri SA Jongboer van die Jaar kompetisie aangewys gaan word.
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreThis week’s issue brings you local stories from across the community, including Laerskool Gansbaai’s 120th anniversary celebrations...
Stay up to date with the latest news, stories and happenings from Gansbaai and the surrounding Overberg area.
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is here!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out!
The latest edition of Gans-Berg Nuus / News is out!
The latest edition of Gans-Berg News is out now!