Blog

Junior en Mans Lyfplankkampioen: Tristan Roberts

Junior en Mans Lyfplankkampioen: Tristan Roberts

Gans-Berg Nuus / News

Junior en Mans Lyfplankkampioen: Tristan Roberts

Tristan Roberts doen dit weer!

Tristan Roberts, ‘n inwoner van Onrus, het behoorlik geskiedenis in die wêreld van lyfplankryers (bodyboarding) gemaak. Tristan is die eerste in sportgeskiedenis wat twee kampioentitels ingepalm het: in die Junior Wêreld Kampioenskappe (2014) en in die Mans Wêreld Kampioenskappe (2022).

Op 24 Oktober 2022 het hy aan die wêreldkampioenskappe in Gran Canaria, hoofstad van die Kanariese Eilande, aan die IBC Bodyboarding Men’s World Championships deelgeneem - en as kampioen geëindig. Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, Raadsdame dr Annelie Rabie het Tristan bedank dat hy daarin geslaag het om die IBC Bodyboarding Men’s World Championships na die Overstrand te bring. “Dit was bemoedigend om die internasionale deelnemers hier te kon ontvang en ek vertrou dit was ‘n aansporing vir hulle om weer te kom,” het sy gesê.

Onrus Strand het vanaf 18-28 Augustus 2022 geskiedenis gemaak om die eerste in Afrika te wees wat as gasheer vir die IBC Bodyboarding World Tour op te tree - nog meer, die organiseerders vertrou dat die kampioenskappe weer in jare wat kom hier aangebied sal word.

Tristan het tyd afgestaan om sy vaardighede ten toon te stel. Belangstellendes het tougestaan om sy handtekening op hulle branderplanke te kry. Hy hoop om sy titel van die 2019 Association of Professional Bodyboarding World Tour in Gran Canaria op tuisgrond te herhaal.

 
Hardus Botha
Junior en Mans Lyfplankkampioen: Tristan Roberts

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Gans-Berg Nuus / News - 23 January 2026

Gans-Berg Nuus / News - 23 January 2026

This week’s edition highlights exceptional 2025 matric results across the Overstrand and Overberg...

Gans-Berg Nuus - 16 January 2026

Gans-Berg Nuus - 16 January 2026

The recent edition of Gans-Berg Nuus / News reports on the ongoing wildfire crisis...

Gans-Berg Nuus - 9 January 2026

Gans-Berg Nuus - 9 January 2026

The famous Six Gun Grill Trans Agulhas Challenge once again brought adventure to our coastline...

Gans-Berg Nuus / News - 2 January 2026

Gans-Berg Nuus / News - 2 January 2026

The 2 January 2026 edition of Gans-Berg News covers key environmental, community, and regional developments...

Gans-Berg News | 19 December 2025 Edition

Gans-Berg News | 19 December 2025 Edition

Read the latest Gans-berg News Newspaper here.

Gans-Berg Nuus / News | 26 December 2025 Edition

Gans-Berg Nuus / News | 26 December 2025 Edit...

Read more in the latest edition of the Gans-berg Nuus.