Hospitaal Vorder Fluks
Die bouwerk aan Overstrand Medical Centre, Gansbaai se eie hospitaal, vorder fluks.
Die bouwerk aan Overstrand Medical Centre, Gansbaai se eie hospitaal, vorder fluks.
Ds Dirk van Dyk het op 30 Junie 2024, na sy afskeidspreek by die VGK-gemeente in Blompark.
Verlede week het sekerlik een van die belangrikste duiwe-wedvlugte plaasgevind.
Die media het die afgelope tyd ernstige aandag aan die Afrika-pikkewyn se kwynende getalle geskenk - ‘n onrusbarende verskynsel.
Die nie-winsgewende organisasie wat laat in die 1960’s gestig is, Straatwerk Kaapstad, het onlangs weer op uitnodiging ‘n besoek aan Gansbaai gebring.
Die onlangse Suid-Afrikaanse Krieketkampioenskappy, waaraan die Westelike Provinsie Ope Vroue Kriekerspan deelgeneem het, met Nicci as deel van die span het vanaf 17 tot 22 Junie 2024 te Valgalla/Centurion in Gauteng Provinsie plaasgevind.
Franskraal Rolbalklub het tydens ‘n onlangse Algemene Jaarvergadering ‘n nuwe Bestuur vir die klub gekies.
Jolande Sauls, Manager of Ikamva Youth Development, organized Blompark’s Youth Day celebrations...
Ja-nee, aan die nimmereindigende Tannie Betsie van der Merwe van De Kelders is daar geen einde nie.
Die huweliksbevestiging van Damien de Gouveia en Alice le Roux, ‘n ballerina van Johannesburg, op Saterdag, 8 Junie 2024.
Blooming talent from Hermanus FynArts workshop - without any doubt, something special to take note of.
Malan Heyns is ‘n dosent in Sielkunde en is onder andere betrokke by die Alzheimervereniging van Suid-Afrika se internasionale proewe.