Marine Dynamics Leads Inspiring Community Cle...
Marine Dynamics Spearheads yet Another Community Clean Up in Gansbaai.
Marine Dynamics Spearheads yet Another Community Clean Up in Gansbaai.
Die bekende Hannon Bothma, mede-eienaar van die HANNON-handelsmerk...
‘n Voormalige en bekende sakeman van Gansbaai, Ben (Petrus Benjamin) Gericke is op 29 Junie vanjaar in die ouderdom van 68 jaar oorlede.
Laerskool Gansbaai (LSG) se uitstaande Junior- en Senior Kore was bereid om die afgelope wintervakansie op te offer...
Die Seagulls Netbalspan onder leiding van Sylvia Jacobs het hulself weer eens bewys.
Gansbaai se ‘Spiertiere’ onder leiding van Jaco Louw van Bosfit in Gansbaai het Mosselbaai se gespierde manne en vroue weer gewys hulle kom van Gansbaai af.
‘n Wes-Kaap Bek- en Klouseer Werkgroep het dringend onder die voorsitterskap van mnr Jaco van den Berg...
Kiana Lourens (12) en in Gr 7 by Laerskool Gansbaai, het op 1 tot 2 Julie 2024 aan die 0/13 Overberg Distrik Netbalspan se oefenkamp in Swellendam deelgeneem.
Franskraal se kunstenaars is steeds goed aan die gang na die suksesvolle aanbieding van die Franskraal Kunsroete 2024.
Gereelde sprake van mynbedrywighede by Napier, asook aansoeke wat ingedien is, laat gemoedere hoog opvlam.
Die bouwerk aan Overstrand Medical Centre, Gansbaai se eie hospitaal, vorder fluks.
Ds Dirk van Dyk het op 30 Junie 2024, na sy afskeidspreek by die VGK-gemeente in Blompark.