Gansbaai Courant

Blog: Gansbaai Gholfnuus

Published: 15 May 2014
By:Jannie Brandt

WOENSDAG SLOEGTERS

Hierdie kompetisie is eers op Donderdag 8 Mei gespeel as gevolg van die Verkiesing.

1.Sextus Neethling 41

2. Bev swart   41

3. Jan Le Roux  40

4. R. Brandt  37

5. Steve Muller  37

Spog twees Charlie Bent en Sextus albei op no. 2. Sextus wen ook twee van die drie naaste aan die penne.

VRYDAG HOENDER

Geen kompetisie a.g.v weersomstandighede.

SATERDAG IND. STABLEFORD  10 MEI

1. Bertie Laubscher  39

2. June Rahn    37

3. EL Mathee  33

4. Steve Muller 31 

Spog twees: Bobby Brandt no.15. Naaste aan die penne : Bobby Brandt(15) en Bertie Laubscher (2&11). 

Verjaarsdae Laaste deel van Mei: Sean van der Linde (13de), Wilmeen Harris (24), Malcolm Bury (28),  Piet le Roux (29) en M Van Zyl (30). Geluk aan julle almal.

BAIE GELUK AAN DIE LIGASPAN VAN GANSBAAI WAT RIVIER-SONDER-END 5 -3 GEWEN HET.

Jannie Brandt

As kaptein van die Gansbaai Gholfklub, 'n groot om verskoning vir die fout wat ek in die Burger van 5 Mei se gholfuitslae geplaas het. Dit was nie Mnr J Links nie, maar wel Mnr J le Roux wat saam met sy 3 mede spelers derde gekom het. - Bev Swart

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441     Fax: 028 384 1225     E-mail:
gbgholf@gmail.com

Recent Posts

DAFF konfiskeer 2 ru...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Na aanleiding van die gereelde klagtes rakende per...

A huge welcome to ou...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

The Mammal Research Institute Whale Unit conducted...

James Roux se dood '...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

‘n Bekende eiendomsagent James Roux van Gans...

Hulle stap vir verlo...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Twee ware Dapper Stappers, Tommy Beeslaar (48) en ...