Gansbaai Courant

Blog: Vanuit die Sakekamer

Published: 22 May 2014
By:Gansbaai Courant

Sakekamer nuus en kennisgewing:  Skole, kleuterskole en bewaarskole wat hulp benodig met armoedeverligting kan baatvind by moontlike projekte wat deur die Departement geloots kan word. Moenie hierdie geleentheid misloop nie.  Kontak Neels vir verdere inligting 083 446 7811. 

Die volgende ledevergadering sal die 24 Junie plaasvind. Opwindende nuus in verband met die spreker en perseel volg binnekort.

Die AHI president, Ben Deysel, is voorlopig die spreker vir die ledevergadering die 2de September. www.ahi.co.za

Kaartjies vir hierdie geleenthede sal binnekort beskikbaar wees en alle besighede is welkom om dit by te woon.

Kontak ons gerus vir lidmaatskap registrasies.

info@gansbaaibusinesschamber.co.za

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...