Gansbaai Courant

Blog: Gansbaai Gholfnuus

Published: 22 May 2014
By:Jannie Brandt

WOENSDAG 14 MEI

1. J.Rahn 37

2. Sextus Neethling 37

3. Jan Le Roux 36

4. Charlie Bent 32

NEAREST THE PINS: Bev Swart (8 & 17), Sextus Neethling (2 & 11). Spog Twees: R  Brandt, J Pieterse en Bev Swart.

 VRYDAG 16 MEI

1. L Smith (20)

2. J Nell (19)

3. D Van der Merwe (18)

4. J Brandt (18)

SATERDAG 17 MEI

Die Saterdag kompetisie was die maandelikse houespel en deur Total Kleinbaai geborg.  Dankie aan Sakkie van der Merwe.

1. J. Beukes 69 netto

2. Lambert Smith 70

3. Jannie Brandt 71

4. Solly Wessels 73

5. Daniel van der Merwe 74.  Daniel het 'n pragtige 77 bruto gespeel en al die Spogtwees (2) en Naaste aan die penne gewen (ook twee van die drie).

MENSE ONTHOU BESPREEK JULLE KAARTJIES!!!!!!

DIT IS WEER STEAKAAND OP 30 MEI. 

Jannie Brandt

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225                             E-mail: gbgholf@gmail.com

Recent Posts

DAFF konfiskeer 2 ru...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Na aanleiding van die gereelde klagtes rakende per...

A huge welcome to ou...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

The Mammal Research Institute Whale Unit conducted...

James Roux se dood '...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

‘n Bekende eiendomsagent James Roux van Gans...

Hulle stap vir verlo...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Twee ware Dapper Stappers, Tommy Beeslaar (48) en ...