Gemeenskap raak betrokke by Academia

Gemeenskap raak betrokke by Academia

Gansbaai Courant

Mev Petro Scholtz wat verlede jaar in Gansbaai kom aftree het saam met haar man het tydens eksamentye kom uithelp by die skool. Sy het die behoefte aan sitbankies op die speelterrein raakgesien. Die leerders sit op die gras en in die winter is dit nat. Sy het met me Ria van der Merwe kontak gemaak om te help met haar idee vir die bankies. Sy het op haar beurt vir Rudy le Grange van Fynbos Wendy’s genader.

Rudy was baie opgewonde om betrokke te raak by die skool en het die materiaal geskenk. Hy het ook spesiaal ‘n dag afgevat om die bankies te maak en op die speelterrein op te sit. Die skool is baie dankbaar vir die lede wat betrokke raak by die skool, selfs al het hulle nie kinders in die skool nie. Met ‘n gemeenskap wat so agter die skool staan kan die skool nie anders as om ‘n sentrum van uitnemendheid te word nie.

Liezel Mostert

Gemeenskap raak betrokke by Academia

Liezel Mostert

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant