Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

WOENSDAG 21 Mei

1. Andre Oosthuizen   38

2. Daan Victor      37

3. Steve Muller     37

4. Solly Wessels   36

5. Charlie Bent met 'n bruto van 72  ook 36 punte. Naaste aan die penne:  Bobby Brandt, Solly Wessels en Charlie Bent.

'n Pragtige arend op no. 16 .... Charlie Bent

VRYDAG 23 MEI

1. Jakkie Beukes 20

2. Sextus Neethling 17

3. George Hunt  17

Andre Roos en Jannie Brandt het ook albei 17 punte gehad.

SATERDAG 24 Mei

Net een naaste aan die pen ons eie Dawie Viljoen op 2 & 11. Die kompetisie is gewen deur Solly Wessels met 36 punte op 'n winderige dag wat vir niks geskrik het nie. Tweede en derde was Dawie Viljoen en Royce Woods albei met 35 gevolg deur Bobby Brandt met 34 punte. 

Geluk aan ons Liga span wat gelykop gespeel het teen Caledon (4-4). Hierdie spanne moes nog erger winde trotseer maar vir 'n liga-speler is daar geen genade nie. Of dit nou reën of al waai die wind jou van jou voete af speel moet jy speel. 

Nog 'n paar kaartjies beskikbaar vir die Steakaand. 

Gholfgroete, Jannie Brandt

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gansbaai Gholfnuus

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant