Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

SATERDAG 7 JUNIE

Die vrouens het die mans 'n bietjie ore aangesit.  1. Jannie Brandt 39

2. June Rahn 37.

3. Johan Coetzee 36

4. Steve Muller 36

5. EL Matthee 35

Naaste aan die penne: R Jerrard en M Bury. Spog twees: R Brandt en M Bury.

VRYDAG 6 JUNIE

J Nell, C Bent, G Hunt, J Kruger en J Le Roux het almal 19 punte gehad, maar is geflous deur Jannie Brandt met 20 punte. Naaste aan die Pen: Charlie Bent. 

WOENSDAG 4 JUNIE

Die weer het hier gewen.

Geen Kompetisie. 

VRYDAGAAND 13 JUNIE

Ondersteun die weeklikse trekking maar trotseer ook die koue. Nog een van Toekie se spesialiteite:  Lekker Kerrie en Rys vir net R30. Bespreek by die kroeg. 

Gholfgroete, Jannie Brandt

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gansbaai Gholfnuus

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant