Gholfuitslae

Gholfuitslae

Gansbaai Courant

Verlede week se verjaarsdae (jammer dis laat) was as volg:

Julie 2  Ds Van Wyk en A Olivier

        4  JT Kruger, me C van Niekerk en

            J Williams

        6  D Bester

        7  S Neethling, L Claasen en H Fourie

Hierdie week se verjaarsdae - Baie geluk aan julle almal!

         11  R Smith

         13  J Swart, me Meyer en J Millard

         15  Mnr du Toit en M Maritz

         16  J Bezuidenhout

         17  J P Stander en JL Maclachnan 

WOENSDAG 2 JULIE

1. Andrey Roos        37

2. George Hunt        37

3. Steve Donnelly    37

4. Wessel Wessels   36

SPOGTWEES     

Daar was net een op no 17  Wessel Wessels

NAASTE AAN DIE PENNE

Steve Muller (2&11), Steve Donnelly (17), Daan Victor (15)

VRYDAG 4 JULIE

Net vyf gholfers het dit op die baan gewaag waarvan twee

gou-gou omgedraai het. George Hunt, Leon Hattingh en Andrey Roos het deurgedruk en pryse behaal.

SATERDAG 5 JULIE

As gevolg van die die ongure weer was daar geen kompetisie nie. Ongelukkig moes ons liga-spelers op Hermanus gaan speel in hael en woeste weer. Net Bev Swart het daarin geslaag om sy wedstryd te wen. 

Die gholfers van Gansbaai het nog een van sy eertydse lede verloor. Ons meegevoel aan die familie van Jan Vermeulen.

Gholfgroete  

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfuitslae

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant