Gholfnuus

Gholfnuus

Gansbaai Courant

Verjaarsdae: Baie Geluk

Julie 19   E Engelbrecht en M Christmas

         21   S Visser

         22   JJK Whiteman,  RH Norton,  en

                C van Rensburg

         23   D Coetzee 

WOENSDAG 9 JULIE SLOEGTERS

1. Piet du Toit  41

2. Jan Le Roux  38

3. Solly Wessels  37

4. George Hunt   36

5. D van der Merwe  36

DANIEL VAN DER MERWE WEN TWEE VAN DIE NAASTE AAN DIE PENNE EN BEHAAL OOK 'N SPOGTWEE. CHALIE BENT EIS DIE ANDER NAASTE AAN DIE PEN OP ASOOK 'N SPOGTWEE. Dit wil voorkom of net die laer voorgees weet waar die putjies is. 

VRYDAG 11 JULE  HOENDERKOMPETISIE

Hier loop Leon Hattingh met die louere weg met 22 punte, gevolg deur Daniel van der Merwe, Jakkie Beukes en Jannie Brandt almal met 16 punte.

SATERDAG  12 JULIE  BEESKRAAL -OPE

DANKIE AAN ZONART WAT DIE DAG GEBORG HET.

Dit was 'n baie goeie dag vir die gholfklub. Nie net het ons eie spelers die dag ondersteun nie maar feitlik die hele personeel van Zonart was hier, of om gholf te speel  of net te kom ondersteun.

Die kompetisie was in vier afdelings ingedeel: Tollies, Bulle, Osse en Koeie. Dit het volgens ouderdomme gewerk.

Tollies: (0-40)

1. L. Smith    38

2. Daniel van der Merwe 38

3. M. Tobias  36

Bulle: (41-60)

1. Andre Roos 37

2. Malcolm Bury 37

3. Wolf Kiebler  34

Osse: (61- amper dood)

1. Bev Swart 40

2. Dawie Rossouw 37

3. Charlie Bent 35

Koeie (0-wie weet?) gewen deur Jannie Brandt (34) gevolg deur June Rahn (25) en Stella Swart(23)

VOLGENDE  STEAKAAND EN TREKKING WAT GEWEN MOET WORD 1 AUGUSTUS 2014

 GHOLFGROETE  

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441           Fax: 028 384 1225        E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant