Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
“Die Beginners Runners’ Workshop II was ‘n groot sukses, danksy die borgskap van Xtreme Fitness Gym, met nege nuwe hardlopers wat op die pad van ‘n gesonde leefstyl geplaas is,” vertel Mimi Wixted, organiseerder van Gansbaai Beginners Runners. Die dames wat gekwalifiseer het is Karen Anderson, Michelle Booker, Gail Cornelius, Marlize Hanekom, Marlene Koekemoer, Marlette Longland, Zanele Siweni, Noxi Solange en Elmarie Van Wyk.
Hulle het daarin geslaag om die volle afstand binne 30 minute te hardloop. Elke deelnemer het ‘n T-hemp ontvang en was heel trots op hulself gewees. “In a short 8½ weeks, these ladies went from huffing and puffing (and complaining loudly!) while trying to make it through ninety seconds of jogging to running non-stop for a full thirty minutes,” sê Mimi.
Die program is ontwikkel vir mense wat nooit vantevore probeer hardloop het nie en wat onfiks is, om in hul besige daaglikse lewens fiks te word. Om die suksesvolle afhandeling van die finale seisoen te vier, het Pieta Botes, eienaar van Xtreme Fitness by Opi Dek vir ‘n pizza by die groep aangesluit.
“Dit was koud en reënerig, maar dit het nie die opgewondenheid van die dames gekortwiek nie,” vertel Mimi.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...