Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
VERJAARSDAE
JUNIE 25 G du Toit en E Eisenbarth
27 JP Strydom, me S Wessels
en DW Smith
29 FD Visagie en L Haarof
Baie geluk aan julle almal.
WOENSDAG 16 JULIE SLOEGTERS
1. Charlie Bent 39 (bruto 74)
2. George Hunt 38
3. Bobby Brandt 34
4. Dawie Viljoen 34
5. Jan le Roux 34
Pragtige arend deur George Hunt op die 16de gat. Spog twees : Charlei Bent en L. Lombaard. Naaste aan die penne: Leon Lombaard, June Rahn en Charlie Bent.
SATERDAG 19 JULIE
DIE KOMPETISIE WAS 'N HOUESPEL (MEDAL)
Dankie aan Kleinbaai Motors vir die petrolgeskenkbewys.
1. Bobby Brandt netto 70
2. Charlie Bent 74
3. George Hunt 74
4. Solly Wessels en Jan Le Roux albei met 76 netto.
Net een spog twee Charlie Bent en die naaste aan die penne was Sextus Neethling en Daan Victor.
DAAR WAS GEEN KOMPETISIE OP VRYDAG NIE AS GEVOLG VAN DIE WEER
VOLGENDE STEAKAAND 1 AUGUSTUS - ASOOK 'N LEDETREKKING VAN R1000 WAT GEWEN MOET WORD .
Jannie
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...