Sakekamer uitnodiging

Sakekamer uitnodiging

Gansbaai Courant

 ‘n Vriendelike uitnodiging is gerig om die Gansbaai Sakekamer Lede-aand op 4 September by te woon en te kom saamkuier.

Na aanleiding van die toekenning wat Gansbaai Sakekamer ontvang het as “Sakekamer van die Jaar”, is daar ‘n lede-aand gereël waar die AHI President, Ben Deysel die sakemanne kom toespreek. Hierdie geleentheid vind op 4 September by die Great White House plaas. Ander sprekers die aand sluit Nicolette Botha Guthrie (Burgermeester Overstrand) en Alouise Lynch van Dyer Island Conservation Trust in. ‘n Drie-gang maaltyd met sjerrie en wyn is ingesluit, met kaartjies wat R110 vir lede en R150 vir nie-lede beloop.

Bespreek vroegtydig (aantal sitplekke is beperk) om nie dié gesellige aand mis te loop nie. Besprekings kan gedoen word by Doulene Els, 028-384-1439 en vir meer inligting kan René Beukes by 082-777-4814 gekontak word, of stuur ‘n e-pos aan haar by rene@gansbaaibusineschamber.co.za.

Hardus Botha

Sakekamer uitnodiging

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant