LOK kompetisie gewen deur Slim Sharkies

LOK kompetisie gewen deur Slim Sharkies

Gansbaai Courant

NB-uitgewers in samewerking met die Letterkunde Onder-steuningskomitee het vroeër vanjaar ‘n LOK-kompetisie geloods.  Hoërskoolleerders van gr.8 - 12 is uitgenooi om tien verskillende boeke te lees en ‘n resensie oor elkeen te skryf.

Drie leerders van Gansbaai Academia het ingeskryf en boekpryse losgeslaan.   Die entoesiastiese dames (seuns is nie baie lief vir lees-en skryfwerk nie) het puik werke ingeskryf en is as volg:

Jenica Conradie (Gr.11)  met “Katryn van die Richtersveld” – Jan Huisamen en “Is weer Sagie” van Jan van Tonder. Jesica Vermeulen (Gr.9) met “Die Besoeker” van Anchien Troskie en Justine Pieterse (Gr.8)” Pad na jou hart toe” van Francois Bloemhof.

Carla Gouws

LOK kompetisie gewen deur Slim Sharkies

Carla Gouws

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant