Laerskool Gansbaai Presteer

Laerskool Gansbaai Presteer

Gansbaai Courant

Die 3de kwartaal was baie bedrywig met drie Eisteddfods wat alreeds plaasgevind het.  Twee daarvan is in Hermanus aangebied en die ander onder ons eie dak. 

Ons leerders het by elkeen van hierdie aanbiedings uitstekend gevaar en ons bedank al die ouers en onderwysers vir hul uitstekende afrigting.  Dankie ook aan al die ouers wat gehelp het met vervoer van leerders na en van Hermanus asook hul ondersteuning by elke Eisteddfod.  Baie dankie ook aan dié ouers wat gehelp het met hul dienste as beoordelaars, skrywers en deurwagte vir die aanbieding van die Engelse Eisteddfod hier by ons.

‘n Spesiale woord van dank aan ons onderwysers, me Heidi Chivell en me Vickie Cilliers vir die bestuur van die bussie na Hermanus, asook Annette Wessels vir haar reëlings as Sameroeper vir die Eisteddfod hier by ons skool.

Baie geluk aan die volgende leerders met hul sertifikate verwerf – ons is sommer baie trots op julle!

Laerskool Gansbaai Presteer

Overberg Eistedfod

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant