Gholfnuus

Gholfnuus

Gansbaai Courant

Verjaarsdae vir die week

E Harris en MJ Muller. Baie geluk aan julle. 

Woensdag Sloegters 13 Aug

Naaste aan die Penne: Bev Swart en Daan

Victor. Enigste spog twee: June Rahn

1. C Bent                39

2. S Wessels        37

3. Daan Victor      33

4. EL Matthee      32

Vrydag Hoenderkompetisie  15 Aug

Dit was Solly Wessels se middag. Hy was die gholfer met

die enigste spog twee en het ook die naaste aan die pen ingepalm.

1. S Wessels                       22

2. C Bent                               21

3. G Hunt                              20

Saterdag  16 Aug

Naaste aan die penne: J Nell en S Wessels. Spog twees: S Wessels, J Nell en Bertie Laubcher. Dit was 'n Betterball kompetisie en die tellings was goed.

1. D Viljoen en S Neethling                45

2. J Nell en G Hunt                               43

3. J Beukes en Leon Hattingh           43

4. Piet Le Roux en B Laubcher         42

Onthou die steakaand op die 29 ste Aug.!!!!!!!  Algemene jaarvergadering van die Gansbaai Buiteklub op 26 Aug.

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club  Tel: 028 384 1441  Fax: 028 384 1225

Gholfnuus

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant