Die jeug word geleenthede gegee

Die jeug word geleenthede gegee

Gansbaai Courant

In Augustus 2013 het die AHI in samewerking met Gansbaai Sakekamer 'n entrepreneurskursus aangebied.

‘n Opvolgsessie is gehou waartydens die entrepreneurs wat belangstel, meegedeel is dat hul ondersteuning met die registrasie van hul besighede sal ontvang en hul word gehelp om besigheidsplanne op te stel.  Daar word ook finansiële bystand aan hulle gegee. Awie  Steenkamp is aangestel om as mentor vir die jongmense op te tree.  Die 5 entrepreneurs wat verlede week die inligting sessie bygewoon het, moet nou 'n volledige besigheidsplan indien. 'n Beoordelingspaneel van die AHI kies  die 20 beste planne in die Wes-Kaap en die  twintig entrepreneurs word na die  AHI Kongres in Oktober in Durban geneem. Hul sal 'n spesiale sertifikaat by die spog- geleentheid ontvang.

Daar is nog net 'n paar kaartjies oor vir die Sakekamer se lede-aand op 4 September. Sien hieronder die kaartjie en program van die aand en bespreek onmiddellik jou plek.

A very important notice - “To all business owners and provisional taxpayers. Please remember to file your first provisional tax for 2015 before the end of August to prevent any late or none submission penalties”

Gansbaai Sakekamerlede en bestuur wil net vir ons voorsitter, Fanie Bothma, en sy vrou, Judy, terug in Gansbaai verwelkom. Hul was vir 'n maand met vakansie!

Die jeug word geleenthede gegee

Glenda Kitley

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant