Gholfnuus

Gholfnuus

Gansbaai Courant

VERJAARSDSAE

Aug 30  J Wessels

Sept 1   L Hattingh

         2   Me Bent

         4   Royce Woods

              T Potgieter

Baie geluk aan julle almal

WOENSDAG SLOEGTERS  20 AUG

Tien baie moedige gholfers het die weer getrotseer maar twee het na twee gate,drie na vier gate en een na vyf gate die veilige klubhuis opgesoek. Drie gholfers het aangehou en nege gate klaargemaak. Die beste was Steve Muller met 9 punte. Jan Le roux en Johan Kruger het ook 9-gate voltooi. Aanhouer wen, meen Steve.

VRYDAG 22 AUG HOENDER KOMPETISIE

Die gereelde voucher van OK is gewen deur Jannie Brandt met 21 punte. Tweede en derde plekke is deur Johannes van der Walt en Jacques Nell  ingeneem. Hier was daar ook net 5 gholfers wat gespeel het.   

Saterdag 23 Aug Ind. Stableford

Naaste aan die Penne: Bobby Brandt en Rob Jerrard. Enigste spog twee: Bobby Brandt. Die eerste drie plekke is deur Rob Gerrard, Jan Le Roux en Jannie Brandt, almal met 37 punte  ingeneem. Daan Victor het 35 punte behaal. Daar is nog plek by die steakaand en ledetrekking op Vrydag 29 Aug. Onthou R1000 moet gewen word.

Groetnis Jannie Brandt

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant