Gansbaai Courant

Blog: De Kelders Padaanwyser Gekelder

Published: 04 September 2014
By:Francois de Jongh

Stormwinde en baie reën het Woensdagnag vir Gansbaai geteister. Die padaanwyser by De Kelders is in die proses platgewaai.

Die  afgelope  week  het  egter wonderlike lenteweer gelewer met 'n Lentedag wat aan alle mooiweers verwagtinge voldoen het.

Die walvisse is ook terug en baljaar voor De Kelders.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...