Gansbaai Courant

Blog: Laerskool Gansbaai

Published: 11 September 2014
By:Nuus

Deelname aan Distrikskompetisies:

Vier van ons leerders het deurgedring as Overberg Distriksfinaliste vir deelname aan die volgende kompetisies wat op Dinsdag, 9 September 2014 plaasgevind het:

Wiskunde Kompetisie:  Adri Groenewald (Gr 1)

 Boomplantweek:  Vanaf 1 – 7 September 2014 was dit Boomplantweek.  Ons skool het twee bome ontvang vanaf die Overberg Ekoskole, wat met groot ywer deur die Graad 7’s en ander leerders geplant is.  Gedurende ‘n saalgeleentheid is leerders herinner daaraan hoe belangrik bome is vir ons oorlewing en die omgewing. Ons hartlike dank aan Ekoskole vir die skenk van die bome.

Recent Posts

DAFF konfiskeer 2 ru...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Na aanleiding van die gereelde klagtes rakende per...

A huge welcome to ou...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

The Mammal Research Institute Whale Unit conducted...

James Roux se dood '...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

‘n Bekende eiendomsagent James Roux van Gans...

Hulle stap vir verlo...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Twee ware Dapper Stappers, Tommy Beeslaar (48) en ...