Gansbaai Courant

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

 GELUK AAN DIE VOLGENDE PERSONE

 Hulle is 'n jaar ouer!

Sept 22 Jannie Brandt en H van Wyk

         23 D Coetzee

         25 MC Beamondt en A Potgieter

         26 Dawie Viljoen

      

Woensdag 10 Sept Sloegters

1. Charlie Bent  35

2. June Rahn 35

3. Solly Wessels 34

4. Daan Victor 33

Spogtwees: Net een gholfer wat kan set  Jacques Nell

Naaste aan die penne : Charlie Bent en Jacques Nell  

 VRYDAG 12 SEPT  HOENDER KOMP

1. D van der Merwe  20

2. J Kruger 19

3. Jakkie Beukes 18

4. L Smith 17

 Saterdag 13 Sept Enkel Stableford

Gansbaai Academia het 'n voorloper vir hulle groot dag 15 November gehad. Spelers het hulle ondersteun en die dag was 'n sukses. Die skool het gesorg vir 'n hele aantal pryse.

1. J Thompson     41 punte     Uitmuntend!!

2. G Hunt               40 punte    Ook glad nie sleg nie. 

3. Charlie Bent     37 punte    Altyd onder die voorlopers

4. EL Matthee       36 punte  Goed om sy naam weer te sien

5. Dawie Viljoen  36 punte   Oud maar nog nie Koud

6. Solly Wessels  35 punte    Het al aandele by die koerant

Naaste aan die Penne: June Rahn en JP Strydom

Enigste spogtwee: C Bent

Vrydag by die trekking het Toekie weer Gekrummelde Varktjop met Pampoenkoekies. Gegeurde rys en mash met Gravy (hoes daai vir Tale Mix) R40 Bestel vroeg asb 0722797085 of gholfklub. 

Volgende steakaand 3 Oktober Bespreek asseblief!!

 Jannie,  Gansbaai Gholfklub / Golf Club

Tel: 028 384 1441                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant