Gansbaai Krieketklub wen teen Kleinmond

Gansbaai Krieketklub wen teen Kleinmond

Gansbaai Courant

Gansbaai Krieketklub (KK) het Sondag hulle eerste tuisoorwinning van die 2014/2015 krieketseisoen oor Kleinmond KK behaal, deur oortuigend met 136 lopies te wen.

Gansbaai KK het eerste gekolf, en was vroeg in die moeilikheid op  23/3, maar danksy 'n 109 lopies vennootskap om die vierde paaltjie tussen Jonathan Doyle 66 (2x4)(4x6) en Johan Beets 31 (1x4)(1x6) het Gansbaai 176/8 in 40 boulbeurte aangeteken. Kleinmond se beste boulers was Juan (8-0-28-2); Danie (7-1-26-2) en Danny (4-0-17-2).

Kleinmond het toe gaan kolf en kon nie die goeie boulwerk van Gansbaai baas raak nie. Hulle is almal uit vir 40 lopies. Gansbaai se beste boulers was Jonathan Doyle (3-0-7-6); Theuns Otto (4-1-21-1); N Barkhuizen (1-0-2-1) en Juan Havenga (2.2-1-2-1).

Gansbaai se volgende wedstryd is op 28 September weg teen die sterk span van Napier KK.

Groete

Heinrich Vermeulen (082 715 3179)

Gansbaai Krieketklub wen teen Kleinmond

Heinrich Vermeulen

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant