Gholfnuus

Gholfnuus

Gansbaai Courant

Baie geluk aan Dawie Viljoen wie 26 September verjaar en Awie van der Merwe s'n op die 28 ste September.  J.S van der Merwe is ook op 28 September.

 WOENSDAG 17 SEPT SLOEGTERS

Jackpot gewen deur Royce Woods. Baie geluk !!!!!

1. S. Neethling 41

2. S. Wessels   38

3. Charlie Bent 38

4. George Hunt 37

5. Leon Hattingh 37

Spogtwees: Die manne weet hoe om te set, Sextus Neethling, Leon Hattingh, Daan Victor en George Hunt. Naaste aan die Penne: Jacques Nell en Daan Victor( sommer twee).

Vrydag 19 Sept

George Hunt wen die kompetisie met 21 punte en Daan Victor tweede met 16 punte.

Saterdag 20 Sept

Wat 'n lekker dag het dit nie uitgedraai nie! Nie alleen het die weer saamgespeel nie, maar die dag was gesponsor deur De Kleine Gansies en hulle het dit reggekry om 72 spelers deur die Baan te kry. Die klein skooltjie het dit nie net op die baan laat werk nie maar ook dwarsdeur die dag is die Dames besig gehou en die ou kleintjies het nie net die springkasteel oorgeneem nie maar ook 'n feestelike atmosfeer geskep om en in die klubhuis.

1. Solly Wessels en El Matthee     49

2. J van Huysteen en F. Venter      49

3. J Nell en G Hunt                        48

4. Rene Lambrecht en S Muller     48

Volgende Steakaand  3 Oktober

Volgende Borgdag 11 Oktober  ten bate van die ouetehuis.

Jannie Brandt

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant