Gansbaai Courant

Blog: Gholfnuus

Published: 02 October 2014
By:Jannie Brandt

GELUK AAN DIE LEDE MET HUL VERJAARSDAE

Okt  4   P Whitehouse

        6  JW Pieterse

        7  S Laubscher en A van Zyl

       8  Me CW van Zyl en WF Bezuidenhout

        9  T Fourie

Woensdag Sloegters   24 Sept

1. Christo Spanellis  41  (welkom terug Christo)!!!!!

2. EL Matthee          40

3. Charlie Bent         39

4. Daan Victor          38

5. Sextus Neethling  37

6. George Hunt        36 

Spogtwees: Charlie Bent, W Naude en Christo Spanellis.  Naaste aan die Penne: Johan Kruger, Christo Spanellis en Charlie Bent. 

Vrydag  Hoenderkompetisie  26 Sept

1. Leon Hattingh (eina- eina!!!)   24 punte

2. G Hunt                   16

3. J Beukes              15

4. K Aiken                 12

Die aaklige weer het die spelers binne gehou.

Saterdag  Bogey Plus  27 Sept

1. B Swart   +4

2. S Muller  +3

3. SWessels +1

Gevolg deur drie gholfers wat  hulle voorgee gehandhaaf het naamlik J. Thomson en Bobby en Jannie Brandt. Solly Wessels slaag met 'n pragtige arend op no 16. 

Mense dis weer sulke tyd: STEAKAAND 3 OKT.

Julle kan nie beter en goedkoper kry nie.

Bespreek by die klub. OOP vir almal!!!!!

Volgende groot dag : Ouetehuis gholfdag 11 Okt

Skryf in asb. Onthou ons word almal ouer.

 GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...