Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Tydens die afgelope Fine & Country International Realty Awards wat gehou was by Erinsvale Estate Hotel and Spa in Somerset-Wes, is toekennings aan Top presteerders in die Wes-Kaap vir die afgelope 6 maande (Januarie tot Junie 2014 gedoen.
CEO Linda Erasmus proudly announced the different achievers. Fine & Country Franshoek walked away in the first place.
Dit was egter 'n aangename verrassing toe Nelia Muller van Fine & Country Pearly Beach na vore tree as een van die top 15 presteerders in die Wes-Kaap. Sy was in die 12de posisie. Wat die toekenning so merkwaardig maak is die feit dat ons besigheid doen in 'n 2de huis mark. Dit verskil radikaal met markte in nie-vakansie areas waar die vraag na huise baie groot is.
Well Nelia did it and we are proud of her achievements, says Kobie van Wyk, Principal of Fine & Country Overberg. Fine & country is a nationally & internationally recognized brand with over 275 locations throughout the UK, South Africa, Namibia, West Africa, Dubai, Qatar, Malta, Egypt, New Zealand, Portugal, Spain, UAE and Russia. With probably the best address in the world, Park Lane London, we reach the right markets. International buyers are mainly from the UK and Germany.
Nelia het Fine & Country in Pearly Beach gevestig en uitgebou en ons sien uit na meer toekennings vir volgehoue harde werk.
Kobie van Wyk
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...