Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Gansbaai Primêr het weer eens gesorg “vir ‘n eerste” by die skool, soos met vorige geleenthede ook: ‘n Suksesvolle Korefees op Sondag, 28 September 2014, waaraan 6 kore deelgeneem het.
Die program vir hierdie mooi geleentheid het vlot verloop en die kore wat opgetree het, “mag maar sing”. Hulle is Gansbaai Primêr Skoolkoor (3 items), NG Kerkkoor Hermanus (2 items), Inspirational Mannekoor Blompark (2 items), Abagold Koor Hermanus (2 items), VGK Koor Blompark en Pro Musica Koor Hermanus (2 items).
Elke koor het uitstekend en professioneel opgetree. As ‘n bonus vir die afsluiting van die suksesvolle byeenkoms, het Pro Musica Koor en Abagold Koor enkele liedere gesamentlik gesing. Dit was so luisterryk, dat hulle gehoor moes gee aan die gehoor se “nog meer! nog meer!”, waarna hulle ‘n paar bykomende liedere gesing het. Hulle het afgesluit met die Volkslied, met die gehoor wat genooi is om saam te sing. Dit is jammer dat ‘n luisterryke geleentheid soos hierdie nie goed bygewoon is nie.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...