Laerskool Gansbaai 108 Jaar Oud

Laerskool Gansbaai 108 Jaar Oud

Gansbaai Courant

Laerskool Gansbaai mag wel Maandag, 13 Oktober 2014 ‘n volle 108 jaar oud gewees het, maar met die hulp van Chrizulene van Niekerk en ons sekretaresse, Annette Wessels, vergelyk ons skool se ingangsportaal nou met enige van ons buurskole.

Chrizulene en Annette het ‘n paar maande gelede begin om koppe bymekaar te sit en siedaar…  Almal wat die afgelope paar weke by ons voordeur (ook ‘n nuwe baadjie) ingeloop het, skud hulle koppe in ongeloof.

Dankie Chrizulene (en jou regterhand, Chris) vir al die ure wat julle op jul knieë deurgebring het om strepe te verf, pilare te pleister, kaste te skuif en vensters skoon te maak.  Annette het gesorg dat ou stoele nuwe lewe kry en kussings oorgetrek word, haar kantoor geverf en selfs haar lêers vernuwe om by die dekor te pas.  Julle harde werk word opreg waardeer!

Dankie ook aan ons 2014 Leerlingraad vir hulle geldelike hulp wat gedeeltelik gehelp het met die verfraaiing.  Dit het beslis gehelp om die begroting te laat klop!

Personeel en leerders, Laerskool Gansbaai

Laerskool Gansbaai 108 Jaar Oud

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant