Gansbaai Courant

Blog: Overstrand Medical Response groet Steven Breytenbach

Published: 30 October 2014
By:Gansbaai Courant

Steven Breytenbach, ‘n personeellid van Overstrand Medical Response, verlaat OMR se diens na bykans 2 jaar op 29 Oktober 2014.

Steven en sy eggenote begin ‘n nuwe fase in hulle lewe en verhuis derhalwe na die Weskus.

Steven het op 15 November 2012 by OMR begin werk.

Hiermee wil Overstrand Medical Response en sy lede net hulle hartlike dank teenoor Steven uitspreek vir sy harde en onselfsugtige  werk oor hierdie tydperk en wens hom die allerbeste toe vir die toekoms aan die Weskus. 

Riaan Buys

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...