Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

VERJAARDAG GELUKWENSINGS

Nov 1  WJ De Villiers

       4   Me Ina Strydom

       5   W Lombard

       6 Andre Lourens, ook sy troudag

          J van Coller

WOENSDAG  22 Oktober Sloegters

1. Bev Swart 40 (hierdie man is al vier keer gesny hierdie maand. Goeie gholf beteken laer voorgee.)

2. C Bent        40  (Bruto 74) 

3. EL Matthee 39

4. D Rossouw 37 en 5. R Woods 37

Die Sloegters kompetisie staan nou einde se kant toe, en die manne dreun mekaar op. Pragtige arende aangeteken op no 16:  Bev Swart en Pieter Loubser. Spogtwees:  R Woods en C Bent. Naaste aan die penne: Charlie Bent (op twee gate) en R Lambrechts.

Vrydag  24 Okt Hoender kompetisie

Net vier manne het deelgeneem. Bobby brandt het die geskenkbewys van OK Foods gewen. Daniel van der Merwe het 'n spogtwee behaal.

Saterdag 25 Oktober

Wat 'n geslaagde dag.  Thornburn Security vanuit die Kaap het geborg.

BETTERBALL KOMPETISIE 

Ons baam is nou baie mooi. Die 6 spogtwees het dit bewys.

C Bent (2), R Brandt, J Beukes, Melvin Tobias en Johan Pieterse. Die langste dryf is gewen deur Melvin Tobias en die naaste aan die penne was Johan Pieterse en Jakkie Beukes.

Die volgende spelers het met pragtige pryse weggeloop.

1. D van der merwe en J Pieterse       47

2. Bev Swart en S. Muller                  47

3. C Bent en R Brandt                        46 

4. J Beukes en L Hattingh                  43

5. A Gouws en F Conradie                 43 

Baie dankie, weer eens aan Thornburn!!! Dit beteken vir die klub baie. Hierdie komende Saterdag weer 'n groot dag  OLOF BERGH bied dit aan. 

Onthou 1 November Steakaand - vir R50 altyd suksesvol! Bespreek by die klub.  Jannie Brandt 

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gansbaai Gholfnuus

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant