Promosie: McClarkes Ideale skuilplek

Promosie: McClarkes Ideale skuilplek

Gansbaai Courant

McClarke’s Hide-Away in Hoopstraat 21, Gansbaai is gewis die ideale “skuilplek” vir rustige funksies. Die amptelike opening is op Vrydagaand, 14 November 2014 met ‘n gesellige funksie saam met vriende gevier.

Met sowat 30 jaar se ervaring in die onthaal-bedryf, is Marina Clarke, eienaar (regs),  nou gerat hiervoor, met haar eggenoot, Bill wat haar ondersteun. Sy bied ‘n vasgestelde spyskaart aan en maak dus nie vir a la carte voor-siening nie. McClarke’s Hide-Away se hooffokus val op onthaal. “Ek is slaggereed vir private gesellighede, funksies, partytjies en selfs troues in die kleine,” sê Marina.

Sy maak ook vir spesiale dae soos Kersdag, Moedersdag en andere voorsiening, terwyl ‘platters’ en ‘n spitbraai ook beskikbaar is. Slegs Vrydae en Saterdae is beskikbaar, maar reëlings vir ander dae kan getref word. In alle gevalle sal vooraf-besprekings waardeer word om behoorlike diens te verseker. En McClarke’s Hide-Away se eie en bekende gesegde? “Bring your guests, we will do the rest!”

Vir navrae kan Marina by 073-554-0017 of 028-384-1434 geskakel word.

Hardus Botha

Promosie: McClarkes Ideale skuilplek

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant