Sharkies se dankie!

Sharkies se dankie!

Gansbaai Courant

Hiermee wil ons groot dankie sê aan Chris en Petra van Rensburg van OK Foods Gansbaai vir al hulle ondersteuning en hulp met Gansbaai Academia se Gr.12 Afrikaans Drama Groep.

Die groep het ‘n fondsinsameling verlede Saterdag, 29 November,  gehou en sonder hulle sou niks moontlik gewees het nie. Dankie aan almal wat die dag ‘n reuse sukses gemaak het; Oom Pietie in die slaghuis, OK Bakkery, Christiaan met die gas en heerlike pannekoeke van  Mev Fortuin (graadhoof) asook die finansies, Mev Mona Matthews, ons werwings agent en sjef en Lizandra King as sjef. ‘n Spesiale groot dankie aan die Van Rensburgs vir die stalletjie.

Jack Swart, hoofseun Gansbaai Academia

Sharkies se dankie!

Jack Swart

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant