Gholfnuus (18 Dec 2014)

Gholfnuus (18 Dec 2014)

Gansbaai Courant

Heelwat verjaarsdae hierdie week.

Baie geluk aan die volgende persone:

Des 20      SP van Blerk  en ABK Smit

Des 21     Me C Du Preez

Des 22     Anita Lourens  en Kobus Malan

Des 23     Francis McIntosh

Des 24     C Calitz

Des 25    WJ Olivier en CJ Myburgh

                            Des 26    Herman Taljaard

Woensdag 10 Des  Ind. Stableford

1. June Rahn          41punte

2. Danie Rossouw 40

3. Leon Hattingh   38

4. Rupert Roux      37

5. Dawie Viljoen   37

6. George Hunt      37

Naaste aan die Penne: Solly Wessels  (2) en Bobby Brandt

Spogtwees: R. Roux, S Wessels (2) en Bev Swart

Vrydag  12 Des  9 Putjies

1.Tony Sauter  21

2. J Nell           19

3. J Brandt       19

Naaste aan die pen: Solly Wessels en spogtwees Jannie Brandt en Jacques Nell.  

Saterdag 13 Des Betterball

Baie dankie aan Build It vir die groot borgdag. 76 Gholfers het ingeskryf en die punte het getoon dat die baan in 'n goeie toestand is. Die gholfers is ook getrakteer op 'n smaaklike braai na die gholf. Vir Eddie Burger en Bertie Laubcher ons opregte dank aan julle vir die vlot verloop van sake en die organisasie agter alles. Daar was pryse vir Afrika. Om so 'n dag te organiseer vat nie net tyd nie maar harde werk.  Nogmaals baie dankie!!!

1. Gary Pelser en L Pelser                   50 punte

2. George Hunt en Marleen Davin   47

3. P Du Toit en R Hamman               45

4. J Coetzee en EL Matthee              45

5. T Sauter en L Sauter                       44

6. Charlie Bent en J Nell                     44  

Tot op 22ste plek het pryse verdien.

Belangrike Borgdae: Sakekamer  (20 Des)  Interdorp (24 Des) en die Gansbaai Classic 27 Des

Nog heelwat plek  SKRYF IN ASB!!!!!!!!

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (18 Dec 2014)

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant