Gansbaai Jukskei Opedag

Gansbaai Jukskei Opedag

Gansbaai Courant

Die dag was 'n reuse sukses. Die wind het die middag bietjie gepla, maar jukskei het geseëvier. Die volgende klubs het kom deelneem: Kleinmond, Worcester, Hermanus & Pearly Beach. Bredasdorp het verskoning gemaak. Daar was 2 afdelings en Gansbaai het skoonskip gemaak in afdeling 1 met Worcester 2de.

Pearly Beach was die wenners in die tweede afdeling met Gansbaai in tweede plek. Ons opregte dank aan die volgende instansies vir hulle ondersteuning: Spar, Gansbaai Drankwinkel, Gansbaai Apteek, asook Bertie Ramsauer en sonder die Munisipaliteit se samewerking kon ons nie die dag aanbied nie. Nogmaals dankie.

Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwe Jaar

Jukskei Groete, Toeks Moore, 082 584 3339

Gansbaai Jukskei Opedag

Toeks Moore

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant