Rare Rob tweeling

Rare Rob tweeling

Gansbaai Courant

Dit is nie aldag wat ‘n pragtige natuurverskynsel soos hierdie vir die gewone mens beskore is om te aanskou nie - ‘n rob tweeling. “Dit is ‘n uiters skaars verskynsel vir ‘n rob om ‘n tweeling die wêreld in te bring en die kanse dat altwee sal oorleef, is baie skraal,” het Wilfred Chivell, see- en natuurkenner en stigter van Dyer Island Conservation Trust (DICT) gesê.

Die koei het by ‘n bekende plek naby Gansbaai op die rotse geklim en geboorte aan ‘n pragtige en gesonde tweeling geskenk. Die tweetjies het kompleet soos twee swart hondjies gelyk. Die geboorte het geruime tyd gelede plaasgevind, maar om te verhoed dat te veel mense die tweeling sal wil aanskou, is die berig nie in Gansbaai Courant geplaas nie. Ongelukkig was Wilfred reg en een van die tweeling het dit nie oorleef nie, maar die ander een is nou veilig saam met sy ma.

DICT se webtuiste, www.dict.org.za kan vir die volgende, en veel meer, inligting besoek word: Cape Fur Seals (Arctocephalus pusillus pusillus) - Cape fur seals are “endemic” to Namibia and South Africa.

Adjacent to Dyer Island is Geyser Rock, a Cape fur seal colony that is 70,000 seals strong! Every year, 10,000-12,000 pups will be reared but only 1/XX will survive to adulthood. Cape fur seals are mammals, like us, which means they give live birth and feed their young with milk. They have been recorded at 600m depth! Females can weigh up to 120kg and males up to 360kg! Mating and breeding time is November/December of every year.

Hardus Botha

Rare Rob tweeling

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant