Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Geluk aan die volgende persone wat in hierdie tydperk gaan verjaar
K.B. Rickets 16 Febr
D. Fourie 18 Febr
S. Wessels 20 Febr
Woensdag Sloegters 4/2/2015
1. D. Victor 40 punte
2. Bev Swart 37
3. L. Lombaard 34
4. S. Muller 33
5. J. Kruger 32
Sextus Neethling behaal 'n Spogtwee en naaste aan die penne was Rupert Roux, Leon Hattingh en Sextus Neethling.
Vrydag Hoenderkompetisie 6/2/2015
1. Solly Wessels 17
2. D. De Kock 17
3. S. Dreyer 16
4. E.T Engelbrecht 16
Naaste aan die pen was Andre Coetzee.
Saterdag 7/2/2015 ( Ind. Stableford)
1. Johan Coetzee 39 punte
2. Daan Victor 38
3. Jacques Nell 38
4. Bobby Brandt 38
5. Malcolm Bury 38
GELUK aan Senekal Dreyer met sy Arend op No. 6!!!
Spogtwees: J. Nell loop weg met twee, S. Wessels , D. Victor en Steve Muller. Naaste aan die Penne: Steve Muller, Bev Swart en Bobby Brandt.
Kompetisie vir Saterdag (14 Febr) Maandelikse houespel geborg deur Sakkie (Kleinbaai Motors).
Jannie Brandt
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...