Overstrand Houtdraaiers Gilde

Overstrand Houtdraaiers Gilde

Gansbaai Courant

Die Overberg Houtdraaiers Ass het ‘n naam verandering ondergaan en sal in die toekoms bekend staan  as die Overstrand Houtdraaiers Gilde. Die Gilde ontmoet die 2de Donderdag in die maand  om 16:00 in Kleinbaai, tensy anders besluit as gevolg van spesiale demonstrasies met gas sprekers.

Ons Februarie byeenkoms is baie  goed bygewoon deur 17 lede van die 20 wat hierdie jaar aangesluit het.

Hannes het ‘n demonstrasie aangebied oor die skerpmaak en gebruik van draaibeitels, onder andere die “Skew Chissel en Scrapers”.

Hy het ook die lede gewys hoe om ‘n Straka Chuck, anders bekend as die “Hemisspherical Chuck” te gebruik en te maak.

This chuck is very safe and east to make. The costs are minimal and it is used to finish off the bottom parts of  turned bowls. We would like to invite any person/persons, man or woman who is interested in wood turning and would like to learn more, to contact Rienie at 028 38 41170 or Hannes at 081 271 2312 for more information. And yes we  have 2 ladies who are members of this Guild. 

Draai Groete, Rienie

Overstrand Houtdraaiers Gilde

Rienie Ludick

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant