WAT se Borg n Woord

WAT se Borg n Woord

Gansbaai Courant

 “Ek hou ‘n papiertjie vas…in ou Gansbaai taal het die stukkie papier ‘n naam gehad - dit is jou voldaantjie en in die Tweetalige Afrikaans-Engels Woordeboek word dit as content, satisfied, paid, receipt vertaal,” skryf Philip Fourie van Franskraal in sy berig, “Die Voldaantjie”. Berig hierna.

Intussen het Philip die woord “voldaantjie” as ‘n woord vir die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se fondswerwingsprojek, “Borg ‘n Woord”, geborg.  In Die Burger van 7 Februarie 2015 verwys Willem de Vries onder die opskrif, “Kry jóú voldaantjie”, na Philip Fourie wat die woord “voldaantjie” geborg het, wat as “kwitansie” of “koopbewys” verklaar kan word. Philip het terselfdertyd die woord “kees” geborg, aangesien sy familie reeds vyf geslagte die bynaam “Kees” dra. “My oupagrootjie se pa het as lekeprediker in die Gansbaai-gebied opgetree en kon nie die g-klank uitspreek nie en het dit as ‘n k-klank uitgespreek. Hy het toe een Sondag gesê: ‘die kees kom deur die kloof’, in plaas van ‘die gees kom deur die geloof’ en toe glip die boere uit die kerk om hul mielies teen die bobbejane te gaan beskerm!”

Hardus Botha

WAT se Borg n Woord

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant