Gholfnuus (5 March 2015)

Gholfnuus (5 March 2015)

Gansbaai Courant

Verjaarsdagwense

Geluk aan die volgende lede, julle is nog 'n jaar ouer! 

Maart 4  Mike Lamb

           9 J van Bredra

          11 Andre Coetzee

          12 Kobus van Heerden

Woensdag  Sloegters  (25 Maart) 

1. Steve Muller met 'n uitmuntende 45

2. Bobby Brandt  42

3. Daan Victor      41

4. Pierre Pieters     40

5. Sextus Neethling              39 

Naaste aan die penne:  J Nell en Andre Roos

Spogtwees: Daan Victor en Andre Roos

Vrydag  Hoender (27 Maart) 

1. Jan Le Roux     20

2. Leon Hattingh 19

3. Daan Victor      18

4. Andre Roos      17

Saterdag  KAMPIOENSKAPPE  (28 Maart)

Die kampioen van die klub vir 2016 is Dicky de Kock. Hy het nie veel opposisie gehad nie, alhoewel 'n paar van die B-afdeling manne hom sterk opdraand gegee het. Hy wen met 'n 167 bruto oor 36 gate.

Die B-Afdeling was naelbytend. Daan Victor en Solly Wessels het na 36 gate altwee 169 bruto gehad. Dit het beteken 'n "sudden death" oor drie gate.  Die agtiende was gehalveer , maar Daan het dit deurgehaak op die 8ste gat. So was die uitslae dus: (1) Daan Victor 169; (2) Solly Wessels 169; (3) John Hartshorn 171 en (4) Bobby Brandt 173. Die beste netto oor die hele veld was as volg: (1) Daan Victor 143; (2) Solly Wessels 145; (3) Andre Roos 147 en (4) Johan Coetzee 150. Die C-Afdeling is gewen deur ET Engelbrecht met 59 punte oor 27 gate. Tweede was Jan le Roux met 53 en derde was Jack Doyle met 53 punte.

Die Dames is gewen deur June Rahn (kan julle dit glo sy is amper 80 jaar oud). Haar telling was 51 (oor 27 gate).  Knap gedaan!!!!! Tweede was Marleen Davin 39 punte. Naaste aan die penne: Sextus Neethling, Solly Wessels en Johan Coetzee. Spogtwees: M Bury, Solly Wessels, Sextus Neethling en Andre Roos.

ONTHOU STEAKAAND OP 6 MAART!! R1000 Trekking! 

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225

E-mail: gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (5 March 2015)

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant