Atlete van Laerskool Gansbaai blink uit in atletiek

Atlete van Laerskool Gansbaai blink uit in atletiek

Gansbaai Courant

Die Wes-Kaapse Skole Atletiekbyeenkoms is die afgelope naweek op Saterdag, 7 Maart aangebied.  Twee van ons atlete, Niveena Jantjies en Fiona Fourie het deelgeneem en het die volgende pragtige prestasies behaal:

Fiona Fourie behaal 6de plek in 75m hekkies finaal

Niveena Jantjies behaal 1ste plek in spiesgooi

Ons is besonder trots op hierdie twee atlete van ons – julle is ware ambassadeurs! 

Met haar 1ste plek in spiesgooi, kwalifiseer Niveena Jantjies vir deelname aan die SA Skole Atletiekbyeenkoms wat hierdie jaar gedurende 21 – 22 Maart 2015 in Sasolburg by die Germiston Atletiekstadion plaasvind. 

Dit is Niveena se 4de jaar wat sy aan die SA’s gaan deelneem.  Hierdie keer glo ons jy gaan hulle ‘n ding of twee wys – ons weet jy kan!  Lewer  jou persoonlike beste en die res kom vanself.

Leana Botbyl, Sportorganiseerder

Atlete van Laerskool Gansbaai blink uit in atletiek

Leana Botbyl

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant