Krieketnuus (12 March 2015)

Krieketnuus (12 March 2015)

Gansbaai Courant

Gansbaai Krieketklub het Sondag hulle onoorwonne rekord in die Overberg 20/20 Sondag liga behou deur Napier Krieketklub met 7 paaltjies op hul tuisveld te klop.

Napier Krieketklub het eerste gekolf, maar kon nie weerstand bied  teen die goeie boulwerk en veldwerk van Gansbaai Krieketklub nie. Napier Krieketklub is almal uitgeboul vir 66 lopies in 19.4b.b. Christo Swart (4-0-8-2), Drian Kriel (4-0-9-1), Corrie Avenant (3-0-10-1) en Douw Louwrens (3.4-1-11-4) was die beste boulers.

Gansbaai Krieketklub het toe gaan kolf en het gou twee paaltjies verloor, maar danksy 'n goeie vennootskap om die derde paaltjies tussen Corrie Avenant 38 n.u.n (3x4)(1x6) en Melvin Tobias 13, maklik die wen lopies behaal. Gansbaai Krieketklub het 67/3 in 14b.b aangeteken en sodoende die wedstryd met 7 paaltjies gewen.

Eerskomende Sondag reis Gansbaai na Stanford om teen Stanford Krieketklub te speel. Ons hoop dat Gansbaai kan voort hou op die vertoning. Sterkte.

Sportiewe groete, Heinrich Vermeulen, 082 715 3179

Krieketnuus (12 March 2015)

Heinrich Vermeulen

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant