HaS vaar strate in

HaS vaar strate in

Gansbaai Courant

11 Maart het die Goue Hande Huis Herberg se inwoners op ‘n uitstappie om die blok geneem. Elkeen moes een of ander hoed dra.

Diegene wat nie kon stap nie is deur gewillige helpers in ‘n rolstoel gestoot. Ander het weer self geloop.  Die straat agter Huis Herberg is deur die verkeerspolisie gesluit en daar was stoele uitgepak vir die moeë stappers. 

Huis Herberg se “gymmers” het ‘n item gelewer, daarna het die Marimba-orkers van Gansbaai Primêr pragtige musiek gespeel en laastens het die Kleine Gansies gesing.  Die uitstappie is afgesluit met vrugteslaai en roomys. 

Baie dankie aan al die helpers!!

Hardus Botha

HaS vaar strate in

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant