R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
‘n Bottelneus Dolfyn met ‘n erge besering voor sy dorsale vin is op 10 Maart 2015 deur Marine Dynamics gewaar.
Hennie Otto, skipper van Marine Dynamics, verduidelik: “Die besering is heel moontlik as gevolg van ‘n beoogde haai predasie op die dolfyn, wat misluk het. Ons weet nie of hierdie dier die besering sal oorleef nie, maar doen graag ‘n beroep op al ons vissermanne en bote wat ons area gebruik om asseblief op die uitkyk vir die dolfyn te wees.”
Indien die dolfyn gewaar word, kan Dyer Eiland Bewarings Trust in kennis gestel word, of kontak vir Hennie of Alouise by 082-907-5607, of stuur ‘n e-pos aan office@dict.org.za.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.